Nuus
Laurika se Tuiskoms
Nuus
Laurika vind haar 'Tuiskoms' op kykNET
Sy is in alle opsigte ’n ikoon. Behalwe vir haar loopbaan van meer as 50 jaar, het Laurika Rauch gesorg vir tydlose treffers in die Suid-Afrikaanse liedjieskatkis.