Nuus
kykNET 25
Nuus
kykNET vier 25 jaar van wêreldklas – in Afrikaans
Dit het soos soveel suksesverhale klein begin, maar die droom was groot: begin ’n TV-kanaal in Afrikaans vir almal wat die taal praat.
Nuus
kykNET se Verjaardagmaand: Agter die skerms van SARIE se sterbelaaide voorblad
Dit SARIE-tydskrif vorm deel van ’n feestelike samewerking met kykNET, wat hul kwarteeu op die lug vier in dieselfde jaar wat SARIE ’n driekwarteeu in druk gedenk.