Nuus
kykNET
Nuus
Nuwe programme om van te kies en te keur te sien vanaf April op die kassie
Daar is iets vir almal dié April op die kykNET-kanale.
Nuus
April is propvol kykgenot op die kykNET-kanale!
Die seisoene is dalk besig om te draai, maar die vermaak op die kykNET-kanale tydens April gaan beslis die ergste koue verdryf.
Nuus
Vier Kersfees met Die kykNET Kersfeesblyspel
Kykers kan uitsien na 'n blyspel wat "Jesus se verhaal op ’n baie unieke manier vertel."
Nuus
Die tragiese saak van Pamina Vermaak word ’n fliek
’n Joernalis wat skielik sonder ’n inkomste sit. ’n Rock-ster wat sy wonde lek nadat sy verloofde hom verneuk het. En die mooie, mooie Weskus met sy eiesoortige bekoring.
Nuus
Reynardt Hugo se Net mens – ’n intieme blik op glanspersone
Wie is die mens agter die naam? Dis die vraag waarom kykNET se jongste dokumentêre reeks, Net mens, draai, wat die lewensverhale van agt plaaslike glanspersoonlikhede belig.
Nuus
Manlief, voel jy afgeskeep?
Manlief, moenie afgeskeep voel met vroulief wat deesdae “Die Real Housewives van Pretoria” binge nie – daar is oorgenoeg programme op kykNET waarvan jy ook sal hou.
Nuus
Vier saam Kersfees by die kykNET Kerskonsert
Kry nou jou kaartjies!
Nuus
Oktober hoogtepunte op kykNET
Vind meer uit oor wat hierdie maand voorlê!
Nuus
Showmax steeds dié stromingsdiens om jou gunsteling-programme te geniet!
Halala! Showmax remains the best place to stream South African content, according to the 2022 SAFTAs.
Nuus
Multichoice wen groot by die SAFTAs
Die Multichoice Groep spog hierdie jaar met 54 toekennings van die gesogte Suid-Afrikaanse Film- en Televisie Toekennings (SAFTAs).
Nuus
kykNET stel opwindende nuwe telenovelle bekend: Diepe Waters
Lees hier vir meer.