Nuus
Kokkedoor
Nuus
’n Dekade van Kokkedoor word op ’n nuwe avontuur met ’n nuwe voorskoot gevier... of is dit nou ge-vuur?
Vir 2023 trek die reeks ’n splinternuwe braaivoorskoot aan met Kokkedoor Vuur & Vlam wat op Donderdag 27 Julie om 20:00 begin.
Nuus
Bertus en Kobus gaan braaiers "oor die kole haal" – Kokkedoor Vuur & Vlam
In "Kokkedoor Vuur & Vlam" moet deelnemers die koskenners Bertus Basson en Kobus Botha met hul braai-vaardighede beïndruk.
Nuus
Kokkedoor raak vurig – Kokkedoor
kykNET soek spanne om deel te neem in die nuwe koswerklikheidsreeks, Kokkedoor Vuur & Vlam. Hier is alles wat jy moet weet as deelnemer (en kyker).