Nuus
Karbrasse S1
Nuus
Karbrasse ga’t die tyres behoorlik la’t pop!
In hierdie reeks, vertel petrolkoppe onder meer oor die positiewe impak wat die karkultuur in hulle lewens gemaak het.