Nuus
In Gesprek
Nuus
Tussen tonele met Lourensa Eckard
Ons het meer gaan uitvind oor dié joernalis en draaiboekskrywer!
Nuus
Verkiesing 2024: Vyf redes hoekom jy 'In gesprek' moet kyk
’n Allemintige 52 politieke partye op die nasionale stembrief. Die meeste kiesers ooit wat geregistreer is – 27,7 miljoen. Drie stembriewe en die groot vraag: Hoe gaan Suid-Afrika lyk ná die land se sewende demokratiese verkiesing op 29 Mei?
Nuus
Drie ekstra aande van "In gesprek" gaan fokus op die verkiesing
"In gesprek" word op 28, 29 en 30 Mei om 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai.
Nuus
100 nie uit nie vir Lourensa
Lourensa Eckard, aanbieder van “In gesprek met Lourensa Eckard”, behaal vanaand ’n sonderlinge mylpaal wanneer sy die program vir die 100ste keer aanbied.