Kyk wie is almal terug in Julie op kykNETHannes kuier die land vol, Leah en "Lottoland" maak ’n verskil, en Jan doen wat hy die beste kan: Braai. Dit is maar net ’n paar van die gewilde reekse wat weer in Julie met splinternuwe seisoene op kykNET is.