Nuus
Gee my krag
Nuus
kykNET besoek buitengewone mense wat "off the grid" lewe in "Gee my krag"
’n Groeiende groep mense probeer om so na aan die natuur moontlik te lewe en so min as moontlik op elektrisiteit- of watervoorsiening van die staat aangewese te wees.