Nuus
Frankie en Felipé
Nuus
Frankie en Felipé nou op kykNET!
“Frankie en Felipé”, die debuut film van Sturvy Pictures, ’n produksiehuis deur Solomon Cupido en Bradley Olivier, speel Saterdag, 24 Augustus op kykNET, Dstv kanaal 144, om 20:00.
Nuus
Frankie en Felipé lokprent nou aanlyn!
Die lokprent vir “Frankie en Felipé”, die jongste fliek van The Film Factory en Sturvy Pictures, in samewerking met kykNET Films, kan van vandag af aanlyn en in rolprentteaters gesien word. Die fliek sal vanaf 23 Februarie 2024 landswyd in rolprentteaters te sien wees, en word uitgereik deur Filmfinity (Edms) Bpk.