Nuus
Fiësta
Nuus
Lee-Ann Gerber: Van tent in die veld tot nuwe veldaanbieder van Fiësta
Lee-Ann Gerber het diep in kykers se harte gekruip tydens haar deelname aan die kykNET-realiteitsreeks Klein paradys, en nou kan hulle gereed maak om meer van haar op die kanaal te sien. Sy maak haar debuut as mede-aanbieder van die kykNET-program Fiësta op Sondag 6 Julie.
Nuus
Twee nuwe aanbieders gaan dwarsoor die land Fiësta
Fiësta, een van kykNET se programme wat al die langste op die lug is en kykers al jare van fees na fees saamneem, het twee nuwe aanbieders vir dié immergroen reeks se nuwe seisoen.