Nuus
Fiëstas 2023
Nuus
Hier is die wenners van die 13de kykNET Fiëstas
Die wenners van die 13de kykNET Fiëstas is op Donderdag 9 Maart tydens ‘n intieme funksie by the Lookout in Kaapstad aangekondig.
Nuus
Twee kultuurlegendes vereer by 13de kykNET Fiëstas
Die skrywer, digter en aktivis Dr. Diana Ferrus en die musiek-maestro Prof. Hubert van der Spuy word vanjaar by die 13de kykNET Fiëstas vir hulle lewensbydrae tot die kunste vereer.
Nuus
En die benoemdes vir die 13de kykNET Fiëstas is...
Kom loer 'n bietjie wie is benoem vir wêreldgehalte werk op plaaslike kunstefeeste.