Splinternuwe flieks onder die kykNET-KersboomSes splinternuwe speelfilms première hierdie feesseisoen op kykNET en bied perfekte vermaak vir die hele familie, van jonk tot oud. Vier van die flieks word op Dinsdagaande om 20:00 uitgesaai en twee op Saterdae, ook om 20:00.