Warboel-komedie vir ’n skaterlag-Saterdagaand op kykNETWat kan alles gebeur wanneer daar ’n uitnodiging na ’n hoërskool se 20-jaar-reünie uitgaan? Wat as twee skoolliefdes mekaar weer op sosiale media leer ken en besef hulle het dalk nog gevoelens vir mekaar?