Nuus
Daar doer in die fliek
Nuus
Vyf nuwe episodes van "Daar doer in die fliek" vertel die res van die Afrikaanse filmbedryf
Dié dokumentêre reeks, met filmkenner Leon van Nierop as aanbieder, is die eerste keer in 2011 op kykNET gewys.