Nuus
Boer soek 'n vrou S17
Nuus
"Boer soek ’n vrou" se Reandi vat binnekort die plaaspaaie vir boere op soek na ware liefde
Die sewentiende seisoen van dié gewilde maatsoekreeks begin op Donderdag 7 Augustus op kykNET (DStv-kanaal 144).
Nuus
'n November propvol hoogtepunte op die kykNET-kanale
Daar is nie 'n tekort aan vuurwarm vermaak dié November op kykNET nie!
Nuus
Reandi maak reg om nuwe boere bekend te stel – Boer soek 'n vrou
Skakel 27 Oktober 2024 om 20:00 in op kykNET, kanaal 144 om die tien nuwe boere te ontmoet.
Nuus
Boer soek ’n vrou: Marciel se opvolger is...
Die gewilde maatsoekreeks Boer soek ’n vrou se 17de seisoen skop nie net af met ’n nuwe oes boere nie, maar ook met ’n splinternuwe aanbieder.