Nuus
Banana Air
Nuus
'n November propvol hoogtepunte op die kykNET-kanale
Daar is nie 'n tekort aan vuurwarm vermaak dié November op kykNET nie!
Nuus
'Banana Air' se Lara Lourens: ‘Koekie is ’n karakter baie na aan my hart’
Die aktrise Lara Lourens vertolk die rol van Koekie Koekemoer in die kykNET-komedie Banana Air, wat elke Maandagaand op die kassie is.
Nuus
Banana Air se Danielle Retief vertel meer oor haar karakter
Sy is die ambisieuse lugwaardin wat jou elke Maandagaand gaan vermaak in kykNET se nuwe komedie, Banana Air, en Danielle Retief is nog lank nie klaar nie.
Nuus
Vyf feite wat jy oor Banana Air moet weet
kykNET se spliternuwe komediereeks, Banana Air, begin op 30 September, en met Westel Produksies agter die stuur, kan kykers verwag om lekker te lag. Hier is vyf interessante feite oor die reeks.
Nuus
'n Oktober propvol vermaak op die kykNET-kanale
’n Splinternuwe geselsprogram, nuwe seisoene van gewilde reekse, die spannende finale episode van "Boer soek ’n vrou", asook rolprente uit Namibië is van die topklasvermaak waarop kykNET en kykNET&kie kykers in Oktober gaan trakteer.
Nuus
'Banana Air': Willie Esterhuizen se nuwe komedie binnekort op kassie
’n Laekoste-lugredery met ’n span eksentrieke lugwaardinne, twee vlieëniers, ’n senuweewrak van ’n bestuurder en sy persoonlike assistent wat hulself altyd in gekke situasies laat beland kan net een ding beteken – ’n plesiervlug met hope vermaak en skreeusnaakse oomblikke.