Nuus
Arendsvlei
Nuus
Hoogtepunte: Junie 2024
Hier is 'n voorsmakie van wat jy in Junie-maand kan verwag.
Nuus
Tussen tonele met Craig Adriaanse
Jy kan deesdae nie jou TV aanskakel sonder om nie vir die jong akteur, Craig Adriaanse te sien nie!
Nuus
Splinternuwe programme waarna jy kan uitsien dié Mei op die kykNET-kanale
In Mei verskaf kykNET weer kykstof vir elke smaak en belangstelling onder die son – van drama tot realiteit, en leefstyl tot aktualiteit.
Nuus
Arendsvlei-kykers bedroef ná geliefde karakter sterf
Vir Megan Saayman, wat die rol van Ayesha vertolk, sal die tye tussen verfilming die grootste gemis word.
Nuus
kykNET hoogtepunte: Februarie 2024
Waar vind al die aksie plaas? En wie gaan verloor en wie gaan liefde vind? Lees oor jou gunsteling Afrikaanse reekse en sepies.
Nuus
2024 skop af met groot drama in jou gunsteling sepies en telenovelas
Vind hier uit wat dié maand voorlê in “Binnelanders”, “Diepe Waters”, “Suidooster” en “Arendsvlei”.
Nuus
“Arendsvlei”-sterre vertel hoe vriendinne mekaar moet bystaan
Vind uit watter tipe vriendinne is hierdie Arendsvlei-vroue in regte lewe, asook wat hulle beste oomblikke met hulle vriendinne was.
Nuus
‘n Vuurwarm November lê voor in jou gunsteling kykNET-sepies en telenovelas
Lees hier vir meer inligting oor wat voorlê vir die karakters in “Diepe waters”, “Arendsvlei”, “Suidooster” en “Binnelanders”.
Nuus
Maak my famous en nou Arendsvlei se Rodney: ‘Als het uitgewerk soos dit moes’ – Arendsvlei
Rodney Goliath speel die rol van Gio wat onlangs saam met Emile en Tereska in die 'Vlei opgedaag het.
Nuus
‘Daar is ’n beter manier hoe hy die situasie kan hanteer’ – Arendsvlei
Watter ooreenkomste deel Loukmaan Adams met sy karakter “Coenraad” in Arendsvlei? Ons vind uit!
Nuus
'Ek lewe gebede wat beantwoord is' – Arendsvlei
Ontmoet vir Chloe van Rooyen, die jong vrou agter die karakter “Alice” in Arendsvlei.
Nuus
‘n Vuurwarm Oktober lê voor in kykNET-sepies en telenovelas
Lees dié artikel vir ‘n voorsmakie van wat jy kan verwag in Suidooster, Diepe waters, Arendsvlei en Binnelanders dié Oktober.
Nuus
SAFTA-benoemings: "Dis ’n fantasiese erkenning vir harde werk" – Arendsvlei
Arendsvlei word vanjaar vir drie SAFTAs benoem. Lees meer oor wat agter-die-skerms gebeur.
Nuus
Nuwe verhoudings, koue liefde ontwikkel in Afrikaanse sepies in September
Dis heerlike lente, maar die winter bly nog in sommige karakters se harte...
Nuus
‘Soms voel ek ek wil soos Abigail wees’ – Arendsvlei
Ontmoet die jong vrou agter die bitsige "Abigail" – die leerder wat vir juffrou Beatrice in Arendsvlei mal maak.
Nuus
Die Augustus-winde bring veranderinge in jou gunsteling kykNET-sepies en telenovelas
Wat lê voor vir die karakters in Suidooster, Diepe waters, Arendsvlei en Binnelanders dié maand?
Wys nog
16 van 27