Nuus
Agter die kap van "Die Byl"
Nuus
In gesprek met Elmarie Botha – Die byl
Ons gesels met reeksvervaardiger, skrywer en storie-beplanner, Elmarie Botha, oor 6 onvergeetlike seisoene van Die byl, wat kykers kan verwag van die laaste seisoen en meer.
Nuus
Die Byl groet ná ses seisoene
Die Byl, wat Dinsdagaand 14 Januarie om 20:00 op kykNET afgeskop het, is die dramareeks met die meeste seisoene in kykNET se geskiedenis.
Nuus
Tussen tonele met Jacques Bessenger
Jacques Bessenger vertel ons wie hom inspireer, wat hy altyd saam stel toe vat en veel meer!
Nuus
Byleveld se grootste sake – Die byl
Piet Byleveld, die inspirasie vir ‘Die byl’, is die mees beroemde speurder in die geskiedenis van Suid-Afrika en was verantwoordelik vir talle bekende sake wat die hele land geskok het. Ons kyk na vyf reuse-sake waarby dié legendariese speurder betrokke was.