Logo

Skryf in by die Kompetisie

Een gelukkige Op my eish-kyker staan ‘n kans om hierdie romantiese geskenkpak te wen!

OME Competition Billboard

Wen met Op my eish!

Is jy 'n Op my eish-guru? Ken jy vir Francois soos niemand anders nie? Is jy mal oor piekniek? Hierdie kompetisie is dan vir jou!

Kyk weekliks hoe Francois en Schalk die pasmaats met uitstappies verras, antwoord 2 maklike vrae op ons webblad en jy staan 'n kans om 'n Op my eish-geskenkpak te wen.

Die geskenkpak bestaan onder andere uit: 

'n Piekniek kombers

'n Hout krat

Glasbottels met feë-liggies

'n Bottel wyn 

'n Kaas bord 

 

Jy het tien kanse om in te skryf, so antwoord versigtig!