web uni tv guide

Skryf in vir die kompetisie

Wen 'n kontant prys met kykNET en Capitec.

kykNET_Capitec_Feature_Image_960x640

Wen met kykNET en Capitec

Beantwoord daagliks 'n maklike vraag oor Capitec se produkte en staan 'n kans om 'n kontantprys van R 5000 te wen weekliks. As die wenner ‘n geldige Capitec rekeninghouer is op die dag van die trekking, sal die bedrag verdubbel na R10 000.

Het jy geweet met Capitec: 

  • Jy kry tot 10% afslag op Quatar vlugte met Live Better rewards.
  • Kry jy tot R5 miljoen in reisversekering wanneer jy jou vlugte met jou Capitec kredietkaart bespreek.
  • Betaal geen fooie op internasionale debiet- of kredietkaartbetalings. 
  • Verdien 1% kontantterugbetaling op alle kredietkaart aankope.  
  • Geen geldeenheid-omskakelingsfooie op debiet- of kredietkaartbetalings betaalbaar nie.

Jy kan tot 5 keer 'n dag in skryf en die kompetisie sluit 31 Desember 2025.