Logo

Skryf in vir die kompetisie

Wen groot met "Diepe waters" en "The Maslow Hotel Sandton"!

Maslow Diepe Waters Kompetisie
Wen ‘n luukse wegbreek! – Diepe waters

Wen met Diepe waters

Kyk kykNET se nuwe telenovelle, Diepe Waters, Maandae tot Donderdae om 18:30 en staan die kans om twee aande se verblyf by The Maslow Hotel Sandton te wen. Al wat jy moet doen, is om ‘n eenvoudige vraag te beantwoord.

Vraag: Wat is die naam van die swemklub in Diepe Waters?

Hoe die kompetisie werk: Wen 'n luukse wegbreek deur slegs hierdie maklike "Diepe waters"-vraag te beantwoord. Die kompetisie maak oop op 25 Oktober 2022 om 12:00 en sluit weer op 2 Desember 2022 om middernag. Jy het slegs tien kanse om dié lekker prys te wen.