Logo

Skryf in vir die Kompetisie

Kyk elke Sondag om 20:00 Bewonder & Bewaar met Bonné de Bod op kykNET (DStv-kanaal 144) en staan die kans om een van tien ‘Kruger Self-Drive, Routes and Ratings’ boeke te wen.

kykNET_Bewonder&Bewaar_960x640_kompetisie_boekprys_frame

Wen een van tien boeke met Bewonder & Bewaar met Bonné de Bod

Beantwoord eenvoudige vrae en jy kan die boek prys los slaan. 

Jy is beperk tot 5 inskrywings per Episode. 

Die kompetisiedatums is 24 Maart tot 23 Junie 2024.