Logo

Skryf in

Kyk elke Sondag om 20:00 Bewonder & Bewaar met Bonné de Bod op kykNET (DStv-kanaal 144) en staan die kans om een van tien getekende eksemplare van die boek Vanishing Kings – Lions of the Namib Desert te wen. Uitgegee deur HPH Publishing.

bewonder comp 2

Wen een van tien boeke

Wen een van tien boeke met Bewonder & Bewaar met Bonné de Bod

Kyk elke Sondag om 20:00 Bewonder & Bewaar met Bonné de Bod op kykNET (DStv-kanaal 144) en staan die kans om een van tien getekende eksemplare van die boek Vanishing Kings – Lions of the Namib Desert te wen. Die boek is geskryf deur die wetenskaplike en natuurbewaringspesialis dr. Philip Stander, wat wêreldbekend is as “die leeuman van Namibië” en ook in Bewonder & Bewaar met Bonné de Bod se episode oor woestynleeus te sien is.

Meer oor Vanishing Kings – Lions of the Namib Desert

Vanishing Kings – Lions of the Namib Desert is ’n unieke studie van ’n skaars roofdier in ’n buitengewone omgewing. Dit ontbloot die geheimenisse van ’n klein trop woestynleeus wat aangepas het om te oorleef in die oudste woestyn op ons planeet, die Namib. Hierdie merkwaardige, heel eerste boek oor woestynleeus vier van die aarde se mees ikoniese roofdiere, wat steeds ’n taai stryd om oorlewing voer.

Die boek is die resultaat van een van die mees uitsonderlike navorsingsprojekte tot nog toe en sluit meer as 300 verstommende foto’s van die woestynleeus en ander diere van die Namib in. Uitgegee deur HPH Publishing.

Hoe om in te skryf:

Kyk elke Sondag 20:00 Bewonder & Bewaar met Bonné de Bod op kykNET (DStv-kanaal 144) en beantwoord ’n eenvoudige vraag.