Logo

Is jou huis op die mark of is dit tyd vir 'n verandering?

In hierdie reeks help ons talentvolle span om jou huis te omskep in ‘n droom wat sekerlik potensiële kopers se aandag sal trek.

kykNET_Vat_jou_goed_en_trek_960x640

Skryf in vir "Vat jou goed en trek"!

Eiendom is ’n groot belegging, maar hoe gemaak wanneer jou huis nie meer aan jou behoeftes voldoen nie? Jy vat jou goed en trek! In hierdie reeks help ons talentvolle span om jou huis te omskep in ‘n droom wat sekerlik potensiele kopers se aandag sal trek. Met twee dae om die opknappings aan te bring, ‘n passie vir ontwerp en ‘n stylvolle oog help ons jou om jou goed te vat en te trek!

Inskrywings sluit: 31 Oktober 2023