Logo

Skryf in.

Skryf vandag nog in en neem weer beheer van jou gesondheid.

Slank S8 CTE Image

Skryf in vir die 8ste seisoen van Slank!

Dit is weer tyd vir die volgende seisoen van Slank waar ons jou help om ’n gesonde leefstyl te handhaaf.In hierdie seisoen nooi ons nie net volwassenes uit nie maar ook kinders ouer as 6 om saam op hierdie 13 weke reis te gaan.

 Kwessies soos depressie, diabetes, vetsug, aandag afleibaarheid en meer word aangespreek.

 

Skryf vandag nog in en neem weer beheer van jou gesondheid.