Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Toerisme Indaba 2018

Video
16 Mei

Winslyn: Toerisme Indaba 2018 Die Winslyn-span was die afgelope week by die Toerisme Indaba in Durban en gesels onder meer met Minister van Toerisme, Derek Hanekom oor vanjaar se byeenkoms en vooruitsigte vir die jaar. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!