Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Sk8shades

Video
30 Mei

Winslyn: Sk8shades Die Winslyn-span het gaan inloer by Sk8shades om meer uit te vind oor hul interessante besigheid waar hulle ou skaatsplanke herwin en onder meer sonbrille daarvan maak. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou