Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Pure Rain Technologies

Video
11 April

Winslyn: Pure Rain Technologies Een van die doeltreffendste maniere om jou waterverbruik te verminder is om water van die bad, stort, wasbak en wasmasjien te hergebruik. Pure Rain is ‘n besigheid in Kaapstad wat fokus op gryswaterstelsels, en ons vind meer uit oor die koste en implimentering hiervan. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!