Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Juanè van der Merwe – FEDSAS, 16 Jan 2018

Video
17 Januarie

Winslyn: Juanè van der Merwe – FEDSAS, 16 Jan 2018 Juané van der Merwe van die nasionale verteenwoordigende organisasie vir skool-beheerliggame, FEDSAS, sluit by ons aan vir ‘n gesprek rondom die Mededingingskommissie se ondersoek oor vervaardigers van skoolklere se moontlike niemededingende gedrag. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!