Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Innoverend – Gozone Water, Len & John Oort

Video
09 November

Watersuiwering is een van die oplossing tydens waterskaars tye. John en Len Oort sluit by ona aan om te gesels oor hul watersuiweringsbesigheid Gozone Water. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!