Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Inklusiewe-bemarking – Deel 1

Video
18 Julie

Winslyn: Inklusiewe-bemarking – Deel 1 Ons bespreek geslagsneutrale bemarking en die betekenis hiervan in ‘n Suid-Afrikaanse en globale konteks, gesels oor die krag van moedertaalkommunikasie en die Pendoring-reklamepryse van vanjaar. Jess Jorgensen (Instant Grass, Kaapstad), Dali Tembo (Instant Grass, Kaapstad) & Jacques Burger (M&C SAATCHI ABEL) Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!