Logo

Winslyn: Gideon du Plessis – Hoofsekretaris: Solidariteit, 13 Junie 2017

Video
14 Junie

Winslyn: Gideon du Plessis – Hoofsekretaris: Solidariteit, 13 Junie 2017 Ons bespreek die naderende publikasie van die nuwe mynbouhandves wanneer Gideon du Plessis van Solidariteit by ons in die ateljee aansluit. Die bedryf is mismoedig, nadat die handves sonder enige raadpleging met die bedryf, opgestel is. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!