Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Entrepreneurskap – Waterkultuurboerdery, Rikalize Reineke

Video
05 Augustus

Rikalize Reinecke is ‘n 13-jarige opkomende entrepreneur. Sy besit en bestuur een van die vier grootste aquakultuurboerderye in die land en sirkuleer om die beurt water van die aquaponiese boerdery om groente en kruie te kweek. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou