Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Entrepreneurskap – Be Unsettled, Jonathan Kalan, 7 Feb 2017

Video
08 Februarie

Winslyn: Entrepreneurskap – Be Unsettled, Jonathan Kalan Be Unsettled bied entrepreneurs die geleentheid om vir 30 dae op ’n slag deel te neem aan mede-werkingervarings in ’n paar uitgesoekte lande oorsee en hierdie jaar is Kaapstad ook op die lys van bestemming waarvan entrepreneurs reg oor die wêreld kan kies. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!