Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

WINSLYN: Entrepreneur – Roman's Pizza, John Nicolakakis

Video
04 Maart

John Nicolakakis staan aan die hoof van Suid-Afrika se tweede grootste pizza-kettingwinkel, Roman’s Pizza. Hy het die maatskappy die afgelope twaalf jaar uitgebrei van 28 takke tot 159 takke in Suid-Afrika, Lesotho en Botswana. John was in die ateljee om van sy sake-geheime te deel. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!