Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Entrepreneur – DryBath, Ludwick Marishane

Video
18 Maart

Ons gesels met entrepreneur Ludwick Marishane, die man verantwoordelik vir die reinigingsmiddel DryBath. Hy is die jongste persoon aan wie ’n patent al ooit in ons land verleen is en hy was in 2011 aangewys as die beste studente-entrepreneur in die wêreld. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou