Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Ekonomie – Staatskaping, Jana Marais & Ryk van Niekerk

Video
26 Oktober

In Engels gebruik ons die term “Information Overload”, dis hoe mens deesdae voel as jy probeer sin maak uit al die verhandelinge tussen die Guptas, die staat en die tesourie. Jana Marais en Ryk van Niekerk sluit ons aan om hierdie gebeure onder oënskou neem. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!