Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: CEO SleepOut™ 2018

Video
18 Julie

Winslyn: CEO SleepOut™ 2018 Na talle suksesvolle jare het die Suid-Afrikaanse been van die globale CEO SleepOut™ hierdie jaar baie sleg gevaar met slegte bywoning en deelname van uitvoerende hoofde. Die Winslyn-span was daar, en ons gesels met rolspelers oor die redes vir die afname, gesels met vanjaar se begunstigdes en vind uit hoekom die uitvoerende hoofde wat wel deelgeneem het dink dit is belangrik. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou