Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Begroting 2018

Video
21 Februarie

Winslyn: Begroting 2018 ‘n Moeilike en ongewilde begroting word Woensdag verwag en ekonome reken ‘n verhoging in BTW en persoonlike belasting sal ingesluit word. ’n Senior amptenaar van die nasionale tesourie het Vrydag aan City Press gesê “moeilike besluite” is gemaak om die sowat R51 miljard se tekort aan inkomste by te bring. Volgens die amptenaar gaan die tesourie probeer om die helfte in te samel deur staatsbesteding te sny en die ander helfte deur inkomste te bestuur. Ons gesels met Chantal Marx en Francois Stofberg oor hul verwagtings. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou