Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn - Audrey Verhaegde: SA Innovation Summit, 16 Mei 2017

Video
17 Mei

Audrey Verhaegde van gesels oor Innovation Summit se “FemBioBiz” program wat geskep is om leierskap in die entrepreneur-, tegnologie- en besigheidsektore te ontwikkel onder vroue in die SADC-streek. (South Africa, Malawi, Mozambique, Angola, Namibia, Seychelles, Mauritius, Zimbabwe, Zambia, Lesotho, Swaziland and Botswana) Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!