Logo

Wat hou die toekoms vir lugvaart in Suid Afrika in?

Video
03 Junie

Wat hou die toekoms vir lugvaart in Suid-Afrika in? | KN VERSLAG| 2 JUN 2020 | kykNET Die staat van inperking in Suid-Afrika het daartoe gelei dat byna alle binnelandse vlugte verbied is. Die week kon sakelui weer vlieg, maar soos wat Lourensa Eckard berig, is daar ’n magdom uitdagings wat dreig om dié bedryf nog vir etlike maande lam te lê. What does the future hold for domestic air travel in South Africa?| KN VERSLAG | 2 JUN 2020 | kykNET The lockdown in South Africa grounded most domestic flights. This week people have been allowed to fly for business reasons, but as Lourensa Eckard reports, the airline industry in South Africa will take months to recover.
Jy sal ook hiervan hou