Jong akteurs maak golwe op Diepe Waters – Kassie-kuiersRenaldo Schwarp gesels met die ongelooflike jong akteurs wat alles behalwe water trap op die stel van Diepe Waters. Ons hoor van Danielle, Johnny and Reze-Tiana oor hul rolle en storielyne wat kykers voor die kassie vasgenael hou.