Diepe Waters
144
Drama
13 VL
Welkom
Nuus
Video's
Karakters
Voorskou: 9 - 12 Januarie 2023 – Diepe waters
Video
06 Januarie
Johan kry 'n kans om homself te bewys, Gys word aangevat oor sy besluite, en Zelda word in 'n hoek gedruk.
Teken in en KYK
Up Next
Moeg van weghardloop – Diepe Waters
11 Januarie
Voorskou: 16 - 19 Januarie 2023 – Diepe Waters
13 Januarie
Wen met kykNET en “World Leisure Holidays”! – Diepe Waters
16 Januarie
'n Terugslag – Diepe Waters
19 Januarie
Voorskou: 23 - 26 January 2023 – Diepe waters
20 Januarie
Rossouw se ‘affair’ – Diepe Waters
25 Januarie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Voorskou: 29 Januarie – 1 Februarie 2024 – Diepe waters
Rossouw slaan 'n nuwe blaadjie om. Gaan Gys kan vorentoe beweeg met die HPC-ontwikkelinge, of gaan Zelda hom weer keer?
Video
Voorskou: 22 – 25 Januarie 2024 – Diepe waters
Zelda voer nog iets in die mou; gaan iemand haar aanvat? En Dominee Ben moet 'n moeilike gesprek hê oor sy verhouding. Maak seker jy volg al die drama van #DiepeWaters vanaf Maandag tot Donderdag om 18:30 op kykNET, kanaal 144.
Video
Voorskou: 15 – 18 Januarie 2024 – Diepe waters
Anja en Rossouw kry beide verrassings. Chris het nuus vir Dominee Ben. En, Gys kry 'n waarskuwing. Maak seker jy skakel volgende week in vanaf Maandag tot Donderdag om 18:30 op kykNET, kanaal 144.
Video
Voorskou: 8 - 11 Januarie 2024 – Diepe waters
Sanet meng in by Anja en Rossouw se verhouding. Gys se verlede spook by hom, en Zelda krap waar dit nie jeuk nie. Wat gaan sy uitvind?