Arendsvlei
145
Telenovela
13
Welkom
Video's
Foto’s
Nuus
Karakters
Voorskou: 6 - 9 September 2021 - Arendsvlei
Video
02 September
Muriel en Ronel sit vas rondom die seuns se troue, en Kaptein Karelse beraam 'n plan om Ingrid en Lennie dop te hou.
Teken in en KYK
Up Next
"Ek soek nie moeilikheid nie!" - Arendsvlei
02 September
Voorskou: 30 August - 2 September 2021 - Arendsvlei
26 Augustus
Besigheids 'proposition' - Arendsvlei
26 Augustus
500 Episodes - Arendsvlei
19 Augustus
Voorskou: 23 – 26 August 2021 - Arendsvlei
19 Augustus
Rus in vrede Tally - Arendsvlei
17 Augustus
Jy sal ook hiervan hou
Video
Voorskou: 15 – 18 April 2024 – Arendsvlei
Audrey gee vir Desmond raad, wat gevaar vir Janice inhou. Lee-Roy is skielik lomp en ongemaklik in Devon se geselskap.
Video
Voorskou: 8 – 11 April 2024 – Arendsvlei
Desmond wil met Rachel trou, maar iemand sit ’n stokkie voor dit. Lee-Roy help vir Sasha om Devon oor te wen.
Video
Voorskou: 1 – 4 April 2024 – Arendsvlei
Beatrice bied aan om vir Adam privaat lesse te gee. Lennie probeer vir Eva oorreed om vir eers haar planne te laat vaar. Bompie wil dinge verder vat met Rachel, maar sy skop daarteen.
Video
Voorskou: 11 - 14 September 2023 – Arendsvlei
Dinge vererger by Hoërskool Arendsvlei. Janice waarsku vir Beatrice oor die Galants. Saartjie begin vrae vra oor Zyla.