Voorskou: 29 November 2018 – Boer Soek ’n Vrou 11
Video
22 November
Wie gaan die boere vra om te bly? Wie wil nie langer op die plaas wees nie? In die volgende aflewering vind ons uit.
Teken in en KYK
Up Next
Kinders by dosyne! – Boer Soek ’n Vrou 11
15 November
Voorskou: 22 November 2018 – Boer Soek ’n Vrou 11
15 November
Voorskou: 15 November 2018 – Boer Soek ’n Vrou
08 November
Armdruk vir Toanette – Boer Soek ’n Vrou 11
08 November
Blitsafspraak met Leah – Boer Soek ’n Vrou 11
01 November
Voorskou: 8 November 2018 – Boer Soek ’n Vrou 11
01 November
Jy sal ook hiervan hou
Video
Amptelike voorskou – Boer soek 'n vrou
Is jy gereed om liefde te vind? Of dalk is jy net nuuskiering om die tien boere vir die 16de seisoen van "Boer soek 'n vrou" te sien... Kyk die program op Sondag 29 Oktober om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144.
Video
Ontmoet Boer JW – Boer soek ‘n vrou
JW, ’n jong boer van Villiersdorp, is op soek na ’n vrou met wie hy die “road trips” kan aanpak. Sy moet ook nie gehinder wees as hy saam met die musiek hardop sing nie.
Video
Ontmoet Boer Daandré – Boer soek ‘n vrou
Hierdie natuurmens wat buite Brits boer, is op soek na ’n vrou wat sy huis soos “huis laat voel”. Hy sien uit daarna om sy liefde vir kampering, fotografie en lekker musiek met haar te deel.
Video
Ontmoet Boer Lulani – Boer soek ‘n vrou
Buiten die boerdery, word Lulani se lewe vervul deur bergfietsry, "trail runs" en 'n kwaliteittyd saam met haar honde. Sy is op soek na 'n vrou wat kans sien om groot avonture aan te pak.