Voorskou: 18 Oktober 2018 – Boer Soek ’n Vrou 11
Video
18 Oktober
Skakel in vir die elfde seisoen van Boer Soek ’n Vrou – elke Donderdag om 20:00.
Teken in en KYK
Up Next
Volledige episode 11 – Mooimaak 2 l kykNET
14 Oktober
Glam Guru Voorskou: 22 April 2018 – kykNET
20 April
Episode 13 Voorskou – Kry Daai Lyf 2
22 Maart
Skelmpie Voorskou: 24 Maart 2018 – kykNET
20 Maart
Skelmpie Voorskou: 17 Maart 2018 – kykNET
13 Maart
Skelmpie Voorskou: 10 Maart 2018 – kykNET
06 Maart
Jy sal ook hiervan hou
Video
Amptelike voorskou – Boer soek 'n vrou
Is jy gereed om liefde te vind? Of dalk is jy net nuuskiering om die tien boere vir die 16de seisoen van "Boer soek 'n vrou" te sien... Kyk die program op Sondag 29 Oktober om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144.
Video
Ontmoet Boer Daandré – Boer soek ‘n vrou
Hierdie natuurmens wat buite Brits boer, is op soek na ’n vrou wat sy huis soos “huis laat voel”. Hy sien uit daarna om sy liefde vir kampering, fotografie en lekker musiek met haar te deel.
Video
Ontmoet Boer JW – Boer soek ‘n vrou
JW, ’n jong boer van Villiersdorp, is op soek na ’n vrou met wie hy die “road trips” kan aanpak. Sy moet ook nie gehinder wees as hy saam met die musiek hardop sing nie.
Video
Ontmoet Boer Lulani – Boer soek ‘n vrou
Buiten die boerdery, word Lulani se lewe vervul deur bergfietsry, "trail runs" en 'n kwaliteittyd saam met haar honde. Sy is op soek na 'n vrou wat kans sien om groot avonture aan te pak.