Logo
Arendsvlei S6
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13

Voorskou: 15 – 18 Januarie 2024 – Arendsvlei

Video
12 Januarie

'n Roudiens word gehou vir Clint. Tereska maak oop teenoor Christopher en vertel hom iets wat hy nie wou hoor nie. Janice en Desmond se bande versterk. Skakel in volgende week vanaf Maandag tot Donderdag om 19:30 op DStv-kanaal 145 en bly op hoogte van die drama in die Vlei.