Kompleks
144
Drama
13 L
Main
Karakters
Foto's
Video's
Twee heelalle, vier harte, een siel – Kompleks
Video
28 Augustus
Dié nuwe dramareeks begin op Dinsdag 22 September draai om 20:30.
Teken in en KYK
Up Next
‘n Baie goeie gevoel – Ekstra Medium
26 Augustus
‘Dis nie vir sissies nie’ – Die broer toer
24 Augustus
Die spirituele reis – Pelgrims
02 Julie
‘n Hele uur! – Koortjies met Jonathan Rubain
01 Julie
Rus in vrede Kirvan
13 Junie
Voel jy die genade ...
01 April
Jy sal ook hiervan hou
Video
Amptelike voorskou – Die Byl
Vier karakters wat ons deur die jare leer ken het. ’n Karakter wat terug is in ’n poging om vrede met haar verlede te maak. Twee nuwe spanlede wat hulle by die eenheid aansluit. Reeksmoordenaars wat Byl en sy span tot die uiterste toets en een wat hulle telkens ontglip en al meer met makabere dade tart. Dit is wat op kykers wag in die vyfde seisoen van die immergewilde reeks Die Byl, wat vanaf Dinsdag 16 Januarie 2024 om 20:00 weer op kykNET (DStv-kanaal 144) te sien sal wees.
Video
Amptelike voorskou – Stralend
Dis 'n nuwe leefstylprogram op DStv-kanaal 144 waar al die deelnemers 'n "kop, hart en siel" transformasie moet deurmaak: Hulle kry die geleentheid om ‘n nuwe, en beter weergawe van hulself te word.
Video
Ontmoet André – Plaasjapie
André is ’n Padskraper-operateur van Pacaltsdorp en glo dat hy “diep in sy siel” ’n plaasjapie is.
Nuus
"Stralend": Ontmoet die deelnemers wat weer hul vonkel wil vind
Vir Angelique Gerber, die aanbieder van die program, was die "Stralend"-reis, tesame met haar span en die finaliste "'n ervaring van ongelooflike groei". Lees meer.