Logo

Trend Episode 15: Tino en Matriekafskeid-seisoen

Video
10 November

Die singende boer, Tino, maak vir musiek in die pragtige Stellenbosch en deel sy reis met musiek van skool tot nou. Matriekafskeid-seisoen is in volle swang en ons gaan kuier by ‘n paar in die volgende episodes.