Logo

Trend Episode 13: Angie Oeh en Agter die skerm stories

Video
09 November

As jy meer wil weet oor iemand wat die wenkbroue deesdae laat lig, maak seker jy mis nie Trend nie want Angie Oeh kom deel met ons haar uniekheid. As jy wil weet wie die persoon agter die lens van baie bekende rock & roll bands in Suid-Afrika is en ook al internasionale sterre soos Sharlto Copley afgeneem het, maak seker jy skakel in.